Kersboom projek 2020

Oct 5, 2020
Kersboom projek 2020 picture

Kersboom projek 2020

As gevolg van die Covid19 sal ons ongelukkig nie ons kersboom projek soos elke Ander jaar spandeer nie, maar niks keer ons om nogsteeds ons kersboom projek soos elke Ander jaar voort te sit nie. Dus is daar goeie nuus. 

2020 se kersboom projek gaan dus as volg plaas vind : 

Ons beplan n "walk Threw" kersboom projek. 

Elke kindjie op ons kersboom lys gaan dus nog steeds sy geskenkie ontvang met n sweetie pakkie. 

Die enigste slegte nuus is, dat ons lysie gestyg het weens hierdie jaar se Covid19. 

Maar ons is Baie positief want ons weet met die hulp van ons Gemeentskap en Onse Vader sal ons weer van ons projek n sukses kan maak. 

Vriendelike Groete Kersboom projek 2020

Vriendelike Groete

Touch of helping grace NPO span

Touch of helping grace NPO span

Share on Share on Facebook Share on WhatsApp

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp